book-icon Uitgawe Oktober 2021 tot Januarie 2022

Kenner: Kan my vroeë baba drink?

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Ek wil my vroeggebore baba baie graag borsvoed, maar weet nie of dit sal werk nie. Kan ’n preemie aan die bors drink? Of moet ek maar uitmelk en bottel gee? Sal ek dan later kan voed? Ek het so baie vrae, want dit voel of alles anders werk wanneer dit by ’n vroeë baba kom.

Prof. Lisanne du Plessis antwoord: Vroeggebore babas het ’n spesiale behoefte aan hul ma se borsmelk. Die melk wat ‘n vroeë baba se ma produ- seer, is uniek vir haar kleinding se behoeftes aangepas omdat dit meer proteïene en ander voedingstowwe bevat as die melk van die ma van ’n voltermynbaba.

As jou baba voor 30 weke gebore is, is dit moontlik dat sy suigrefleks nog nie ten volle ontwikkel het nie.Jy kan dan uitmelk en die melk vir jou baba uit ’n koppie, teelepel of druppertjie voed.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Okt 2021 - Jan 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees