book-icon Uitgawe September & Oktober 2020

Dís wat ’n snuiter kan!

akkreditasie
Getty Images
Getty Images

Ná haar vyfde verjaardag verstaan jou kleuter baie meer van die wêreld om haar en kan jy selfs met haar oor sekere sake redeneer.

Hier volg opwindende mylpale op haar wonderlike nuwe pad van ontdekking en ontwikkeling.

Jy sal agterkom dat jou kleinding ál beter praat en haar uitspraak is selfs vir vreemdelinge heeltemal verstaanbaar. Sy kry ook meer beheer oor haar sinstruktuur en gebruik van woorde. Sy kan langer op ’n storie konsentreer en begin nou om ’n ervaring in meer besonderhede aan jou oor te vertel. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Okt 2021 - Jan 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees