book-icon Uitgawe Februarie & Maart 2020

Help jou kleuter om gesond te eet

akkreditasie
Getty Images
Getty Images

Navorsing het al oor en oor bewys dat wat jy eet en hoe jy leef ’n groot rol speel in die voorkoming van verskeie siektes. Met ’n klein bietjie beplanning kan jou hele gesin gesonder leef. 

Die Suid-Afrikaanse voedselgebaseerde dieetriglyne is ’n baie goeie aanduiding van hoe om gesond te eet. Ons bekyk hulle:

Verskillende kossoorte bevat verskillende voedingstowwe. As jy jou gesin ’n groot verskeidenheid kos gee, help jy hulle om die nodige voedingstowwe in te kry. Kies elke dag kos uit al die voedselgroepe.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Okt 2021 - Jan 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees