book-icon Uitgawe Oktober 2021 tot Januarie 2022

Is my kind reg vir graad 1?

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Getty Images
Getty Images

“My kind moet volgende jaar graad 1 toe en ek het ’n sterk vermoede dat sy nog nie reg vir skool is nie. Die kleuterskool gebruik woorde soos ‘uitvalle’ en moontlike ’neurologiese probleme’. Dit maak my baie ongemaklik. Ek is amper te bang om ’n skoolgereedheidstoets te laat doen,” vertel Monja Eksteen* (34) van Worcester in die Wes-Kaap.

Skoolgereedheidstoetse is iets wat baie graad R-ma’s soos Monja vrees. Maar wat behels dit en wat sê dit van jou kind?

Theresa van den Berg, ’n opvoedkundige sielkundige van Pretoria, sê wanneer kinders graad 1 en die wêreld van formele skool betree, kom hulle met nuwe eise en reëls in aanraking.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Okt 2021 - Jan 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees