book-icon Uitgawe Oktober 2021 tot Januarie 2022

Kleuter-nuusbrokkies

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister

’n Toiletrol is darem ’n wonderlike ding! Die aktiwiteitsboeke Kreatiewe Kuns metToiletrolle Boek 1 en Boek 2 bevat ál die elemente wat nodig is om die ouliksteskepseltjies te prakseer. Al wat julle nodig het, is leë toiletrolle!

Die boek sluitelemente in wat uitgeknip kan word, asook plakkers vir die maak van allerhandekleurryke diere. Kinders kan so ook hul fyn motoriese vaardighede slyp. Die boeke isperfek om klein handjies by die huis en skool besig te hou. R80 elk, Human & Rousseau

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Okt 2021 - Jan 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees