book-icon Uitgawe Junie tot September 2022

Help jou peuter só as baba nommer twee gebore word

akkreditasie
Getty Images
Getty Images

Julle het baba nommer twee mooi beplan sodat ouboet darem al ’n mate van onafhanklikheid sou hê teen die tyd dat kleinsus gebore word, maar nou voel dit of jy twee babas in die huis het. Ouboet wil skielik net bottel drink en babataal praat.

Wanneer ’n ouer kind soos ’n jonger en meer afhanklike kind begin optree, word dit regressie genoem.

Dis heel algemeen by peuters en jong kinders, sê Sarah van Olst, ’n Johannesburgse sielkundige met ’n spesiale belangstelling in kinders. “Dis hoe jou kind jou vertel dat sy koestering nodig het,” verduidelik sy.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees