book-icon Uitgawe Oktober 2022 tot Januarie 2023

JOU PEUTER | Daar’s ’n ouboet in die huis

akkreditasie
Getty Images
Getty Images

Hoewel jy seker nooit sal weet presies wat in jou peutertjie se gemoed omgaan terwyl jy die koms van ’n nuwe baba verduidelik nie, kan jy seker wees dat hy wel sekere goed sal begryp, terwyl ander begrippe maar taamlik abstrak sal bly. Moenie bekommerd wees as hy nie alles verstaan nie.

Die koms van ’n nuwe baba is altyd opwindend en dis belangrik dat jy jou peuter daarby betrek. Hier is ’n paar wenke vir hoe jy die groot gebeurtenis vir hom ’n bietjie makliker en meer verstaanbaar kan maak:

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees