book-icon Uitgawe Oktober 2021 tot Januarie 2022

Peuter-nuusbrokkies

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Messy Little Eaters is ’n waterdigte mat vir die vloer wat jy onder jou kind se eet­stoel­tjie kan plaas. Dit maak skoonmaaktyd baie makliker, want jy kan die mat afskud of met ’n jammerlappie afvee. Jy kan dit selfs in die wasmasjien stop as die gemors regtig erg was. Dis 138 cm wyd en kos R205 by takealot.com. En onthou, jy ondersteun ’n anderSA ma wanneer jy een koop, want Messy Little Eaters is ’n plaaslike onderneming.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees