1. Slegs Suid-Afrikaanse lesers mag deelneem.

2. Werknemers by Media24/24.com, hul borge, reklamemaatskappye en nabye families mag nie inskryf nie.

3. Die wenner word lukraak deur die sisteem aangewys. Enige verkeerde antwoorde sal beteken dat die inskrywing gediskwalifiseer word.

4. Die wenner(s) is finaal en geen korrespondensie sal daaromtrent aangegaan word nie.

5. Die wenner(s) se name sal gepubliseer word op Baba & Kleuter se webtuiste 15 dae ná die kompetisie gesluit het.

6. Wenners sal deur die borge geskakel word om die aflewering van die prys te reël. Laat asseblief 6 tot 8 weke toe vir aflewering.

7. Pryse is nie oordraagbaar nie en kan nie vir kontant geruil word nie.

8. Geen werknemer van Media24/24.com of die borge kan verantwoordelik gehou word vir verlies, dood, skade, onkoste of beserings wat deur die wenner gely is nie.

9. Deur in te skryf, stem jy in om verdere kommunikasie en bemarkingsmateriaal van Parent24 te ontvang in die vorm van nuusbriewe en bemarkingsbriewe. Jy kan in en uit teken op ons nuusbriewe deur hier te klik. Jy kan ook enige tyd uitteken deur op die "unsubscribe" skakel in nuusbriewe te klik.

10. Deur in te skryf, stem jy saam met hierdie reëls.