1 Januarie – 30 April 2021
Om ’n foto van jou pasgeborene in te skryf, stuur ’n epos aan coverstar@ypbmagazine.com
Die baba kan ’n dogtertjie of seuntjie wees. Maak seker die foto is helder en van goeie gehalte. Onthou om jou kind se naam, geboortedatum en waar julle vandaan kom in te sluit, asook kontak-besonderhede.