Skool 20 Jan. SKOOLGEREED | Bly te kenne ABC Terwyl jou kleutertjie nog inligting soos ’n spons absorbeer, is dit die perfekte tyd om hom ál spelende blootstelling aan die alfabet te gee.