book-icon Uitgawe April & Mei 2019

Kind skryf snaaks

akkreditasie
Getty Images
Getty Images

My kind is in graad O en ek sien wanneer sy skryf draai sy haar hele gewrig na binne – dit lyk amper asof sy links moes gewees het. Sy is taamlik onhandig en laat gereeld dinge val.

Wat is die oorsaak en wat moet ons doen? Is sy eintlik links?

Lizanne du Plessis antwoord: Wat jy beskryf, behels twee aspekte van jou dogtertjie se fyn motoriese ontwikkeling: die ontwikkeling van ’n dominante hand, en die ontwikkeling van ’n optimale greep. Ek wil jou graag gerusstel dat ons wel soms die handhouding wat jou pla, by kinders sien.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Okt 2021 - Jan 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees