book-icon Uitgawe Oktober 2021 tot Januarie 2022

Eet reg & bou jou baba

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Getty Images
Getty Images

Dis in jou swangerskap werklik belangrik dat jy gesond eet, want jy moet jou baba van al die nodige boustowwe voorsien en jou self boonop ook gesond en sterk hou. Op spesifieke tye in jou swangerskap het jy ’n goeie voorraad van spesifieke kosse nodig. Volg ons gids en eet reg vir elke trimester.

Die eerste 12 weke is van kardinale belang vir jou baba se ontwikkeling. Teen die einde van die eerste trimester is al jou baba se interne organe al gevorm.

Fokus op: Foliensuur

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Okt 2021 - Jan 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees