book-icon Uitgawe Oktober 2021 tot Januarie 2022

Gesondheid ná die rondheid

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Getty Images
Getty Images

Swangerskap kan sommige vroue se aknee vir ewig oplos. As die oorsaak van jou aknee polisistiese ovariumsiekte of ’n androgene (manlike) hormoonpatroon is, kan dit tydens jou swangerskap herstel. Nog goeie nuus is dat dit dan ook gewoonlik nooit terugkeer nie.

As die aknee egter die gevolg van familiële metaboliese sindroom is, sal die aknee ná ’n ruk terugkeer.

Sommige vroue sal weer ná swangerskap weens androgenisasie (vermanliking) met aknee begin sukkel. Gee drie tot ses maande ná die bevalling kans – dan kan ’n hormoonprofiel gedoen word om te kyk of anti-androgene soos Diana of Jasmine voorgeskryf moet word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Okt 2021 - Jan 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees