book-icon Uitgawe Junie, Julie, Augustus & September 2021

In die baarmoeder; Sintuie skop al in

akkreditasie
Getty Images
Getty Images

Die baarmoeder is ’n stimulerende, interaktiewe omgewing; perfek vir jou baba se ontwikkeling. Daar’s nooit ’n tekort aan aktiwiteite nie en jou baba is dus nooit geisoleer nie.

Ons tassin is van kardinale belang vir menslike ervarings en is ook iets waarmee ons woordeloos kan kommunikeer – en dit begin al in die baarmoeder!

Jou ongebore baba is op agt weke van swangerskap al sensitief vir aanraking. Navorsing wys hy maak bewegings om aanraking in die baarmoeder te voorkom.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Okt 2021 - Jan 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees