book-icon Uitgawe Oktober 2022 tot Januarie 2023

Jou keisersnee-blitsgids

akkreditasie
Getty Images
Getty Images

As jy ’n keisersnee beplan, weet jy miskien wanneer jy jou baba gaan ontmoet, maar die geboorte self kan steeds ’n bietjie skrikwekkend wees. Hier is wat jy moet weet.

Jy moet minstens ses uur voor jou geskeduleerde keisersnee kos en vloeistof vermy. Onthou ook om jou dokter te vra watter van jou gereelde medisyne jy daardie dag mag drink en wat jy moet oorslaan.

Jy moet minstens twee uur voor die geskeduleerde tyd by die hospitaal opdaag. Probeer om vroeg daar te wees want daar is baie papierwerk terwyl jy eintlik op die geboorte wil fokus. As jy kan, doen al die papierwerk voor die tyd aanlyn. Maak ook seker dat jy lank voor die geboorte al ’n magtigingsnommer by jou mediese fonds kry.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees