book-icon Uitgawe Junie, Julie, Augustus & September 2021

Kenner: Koes vir die kateter

akkreditasie
Getty Images
Getty Images

VRAAG: Ek het gekies om ’n keisersnee te kry en het vir ’n spinale blok gevra. As die keisersnee in die oggend gedoen word, sal die kateter daardie middag al verwyder kan word of eers die volgende oggend? Ek hou niks van die idee van ’n kateter nie en hoe gouer dit uitgehaal word hoe beter, maar ek het feite nodig sodat ek die personeel kan oortuig om te doen wat vir my die beste is en nie net wat by hul skedules pas nie.

DR. JP DU BUISSON ANTWOORD: Jy sien seker vreeslik uit na die geboorte van jou baba. Die kateter is daar omdat jy ’n paar uur ná die spinale blok nie kan voel dat jou blaas vol is nie.

Dit help ook jou ginekoloog en die verpleegspan om ’n ogie te hou oor jou vernaamste lewenstekens, sodat hulle betyds gewaarsku kan word as daar probleme sou ontstaan.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Okt 2021 - Jan 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees