Aktiewe geboorte is instinktief. Dit behels dat jy sonder pynverdowing normaal en spontaan die lewe skenk, volgens jou eie wil en deursettingsvermoë en met die vryheid om jou liggaam te gebruik soos jy wil en jou oor te gee aan enige drang wat jy voel.
Aktiewe geboorte is ook ’n kopding. Dit behels vertroue in die natuurlike werking van jou lyf en oorgawe aan die verloop van die geboorteproses.
Ons vertel meer ...