book-icon Uitgawe Junie, Julie, Augustus & September 2021

Kraam: Pyn met ’n doel

akkreditasie
Getty Images
Getty Images

Swanger vroue wat vir die eerste keer moet kraam, is dikwels aan die ontvangkant van ’n stortvloed teenstrydige inligting. Gevolglik neem vrees vir die eintlike bevalling onrealistiese, enorme proporsies aan. Baie vroue raak so angsbevange oor natuurlike geboorte dat hulle op ’n keisersnee besluit.

Die waarheid is: Gedurende die geboorteproses het jou liggaam ongelooflike krag. Jou pyn kán op ’n natuurlike wyse verminder en bestuur word.

Nie almal ervaar pyn dieselfde nie. Sommige vroue beskryf kraampyne as baie intens, terwyl ander sê dat hulle bykans geen pyn ervaar het nie, maar eerder in ’n toestand van angs en verontrusting was.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees