book-icon Uitgawe Julie & Augustus 2020

Kry jou kop reg vir kraam

akkreditasie
Getty Images
Getty Images

Jy kan enige tyd van 37 weke af begin kraam. ’n Baba wat voor 37 weke gebore word, word as vroeg beskou, en ná 40 weke is jy “oor jou tyd”.

Tot en met agt maande kan jou afsprake met jou dokter of vroedvrou elke twee tot drie weke plaasvind. Daarna gaan jy elke week dokter toe om algemene komplikasies soos preëklampsie te voorkom.

In die laaste paar weke pas jou hor­­-mo­ne aan om jou liggaam voor te berei vir die geboorte en jou borste vir voeding. Jou baba is volledig ontwikkel, maar sy lewens­organe groei en ontwikkel steeds om oorlewing te verseker. Al haal jou baba nog nie asem nie, wys sy longetjies asemhalingsbewegings.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees