book-icon Uitgawe Februarie tot Mei 2023
Deel

NUUS | Swangerskapsnuus vir jou

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Getty Images
Getty Images

Volgens Law for All word 3 500 babas elke jaar in Suid-Afrika verlaat. Sommiges oorleef en kry huise, maar baie nie. Wil jy help? Kyk dan ’n bietjie na die werk wat The Peace Agency doen.

Hul twee groot projekte is die Durban North Baby Home, waar verwerpte babas en weeskinders versorg word, en BabyLine, ’n nasionale oproepsentrum vir ma’s in nood.

Jy kan op verskeie maniere ’n bydrae lewer, byvoorbeeld deur pleegsorg of deur aan te neem, of as vrywilliger te werk of geld te skenk. Gaan kyk by babyhome.org en babyline.org.za.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees