book-icon Uitgawe Junie, Julie, Augustus & September 2021

Raad: Bang vir kraam

akkreditasie

VRAAG: Ek verwag my eerste baba en ek is so bang om te kraam. My suster het ’n aaklige ondervinding gehad – sy sê sy doen dit nooit weer nie – en ek is bang ek kom dieselfde oor. Ek is maar klein en het smal heupe. Ek weet nie of ek hiervoor gebou is nie. Dis nie dat ek pieperig is nie, maar dit klink darem baie seer. Gee asseblief raad.

SR. ANJA STANDER ANTWOORD: Dis heeltemal normaal om angstig te voel oor die kraamproses, veral omdat dit jou eerste swangerskap is en die ervaring vir jou onbekend is.

Ek is jammer dat jou suster so ’n aaklige ondervinding gehad het, en dis te verstane dat haar belewenis van kraam jou bang maak.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees