book-icon Uitgawe November & Desember 2020 & Januarie 2021

Raad: Sal my serviks ook verswak?

akkreditasie
Getty Images
Getty Images

VRAAG: My sussie het ’n onbevoegde oftewel verswakte serviks gehad en ek is so bang ek kom dit ook oor. Ek is 24 weke swanger. Hoe sal ek weet as ek dieselfde het en hoe word dit behandel?

DR. MARLIZE LERM ANTWOORD: Jy verwys na ’n toestand van die serviks (mond van die baarmoeder) gedurende swangerskap. Ek wil jou graag gerusstel dat jy in alle waar­skynlikheid nie hierdie toestand het nie. Daar is twee redes voor.

Eerstens is daar geen bewys dat dit geneties oordraagbaar is nie. Jou suster het dalk spesifieke risikofaktore gehad, waaroor ek later sal gesels.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Okt 2021 - Jan 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees