book-icon Uitgawe Februarie, Maart, April & Mei 2021

Raad: Swangerskap & die skaal

akkreditasie
Getty Images
Getty Images

VRAAG:

Ek is twee maande swanger met my tweede kind. My eerste ginekoloog het my elke maand met my ondersoek geweeg, terwyl die ginekoloog wat ek tans raadpleeg, my nog nie een keer geweeg het nie. Wat sou die rede wees? Hoekom wil een ginekoloog dit elke keer noukeurig neerskryf en monitor, en ’n ander glad nie?

DR. JP DU BUISSON ANTWOORD:

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Okt 2021 - Jan 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees