FOKUS | Vrouegesondheid

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Gereelde oefening, ’n gesonde dieet en roetine-ondersoeke kan voordelig tot vroue se gesondheid wees.
Gereelde oefening, ’n gesonde dieet en roetine-ondersoeke kan voordelig tot vroue se gesondheid wees.
ISTOCK

Vroue, jou gesondheid kom altyd laaste in jou huishouding, maar nie in Vrouemaand nie. Daar’s verskeie maniere op gesondheids- en skoonheidsvlak wat jy kan sorg dat jy eerste kom. Volg hierdie raad om beter om te sien na jou gesondheid en dalk ook jou voorkoms bietjie te vernuwe.

Dr. Dewald Compion, ’n algemene praktisyn by Medicross Northpine, sê ’n gesonde leefstyl verminder nie net die risiko van fisieke siektes soos hartkwale, hoë bloeddruk en diabetes beduidend nie, maar ook die kans om psigiese toestande soos depressie en spanning te ontwikkel.

“Jy kan ’n lang lys siektes vermy deur gesond te eet, fisieke oefening deel te maak van jou daaglikse roetine, en nie te rook of alkohol oormatig te gebruik nie.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe
Jongste uitgawe
Lees elke dag Die Burger gerieflik in digitale formaat.
Begin lees
Rand - Dollar
17.35
-1.0%
Rand - Pond
21.29
-1.3%
Rand - Euro
18.30
-0.9%
Rand - Aus dollar
11.80
-1.5%
Rand - Jen
0.13
-1.1%
Goud
1,799.14
+0.5%
Silwer
23.52
+2.0%
Palladium
1,963.53
+1.7%
Platinum
1,030.50
+2.1%
Brent-ruolie
76.15
-1.3%
Top-40
68,351
+0.1%
Alle aandele
74,548
+0.1%
Hulpbronne 10
73,315
-0.7%
Industriële 25
92,605
+1.0%
Finansiële 15
15,401
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos