
Aartappels het nog nie hul tjips gehad nie! Sien ons spesiale fokus oor dié bedryf.
Gesondheid uit die grond uit, maar luise wil ook proe
Die beheer van virussiektes wanneer dit kom by die verbouing van aartappels is uiters belangrik. Dit is egter nie so maklik nie. Die produsenteorganisasie Aartappels Suid-Afrika gee raad.
Koste van aartappels kan die hoogte inskiet, en ja, jou skyfies s'n ook
Die prys van aartappels en aartappelprodukte sal na verwagting binnekort die hoogte inskiet. Dit volg nadat die Kommissie vir Internasionale Handelsadministrasie (Itac) streng teenstortingstariewe teen die invoer van gevriesde aartappelskyfies ingestel het.