Wenners sal lukraak gekies word. Jy moet 18 jaar of ouer wees om in aanmerking te kom vir die vakansiepryse.

Pryse is nie oordraagbaar nie en kan nie vir kontant geruil word nie.

Die keuse van wenners is finaal.

Wenners moet bereid wees dat hul naam en foto gepubliseer word.

Die wenners sal in kennis gestel word.

Personeellede van Media24, Grapevine Interactive en die borge en hul gesin mag nie deelneem nie.

Jy moet ’n geregistreerde selfoongebruiker wees om aan die kompetisie deel te neem; so nie moet jy toestemming van die eienaar kry.

Slegs 19 stemme per selfoonnommer na die SMS-lyn 35407 word getel.

Elke SMS kos R1,50.

Media24 en die borge aanvaar geen verantwoordelikheid vir skade wat uit deelname aan die kompetisie spruit nie.

Die borge is verantwoordelik vir die verskaffing van die pryse aan die wenners binne ’n redelike tyd.