book-icon Uitgawe 18 Oktober 2018

16 jaar ná Idols slyp sexy Tarryn Lamb aan ander

akkreditasie

Haar naam klink skielik oral op. Op die kassie sien ons haar as een van die vier bekendes uit die plaaslike musiekbedryf wat aspirantsangers touwys maak in die nuwe VIA-werklikheidsreeks Die Kontrak. En oor die radio hoor ons haar engelstem liedjies sing van haar nuwe debuutalbum, Mal oor Jou.

Tog is die sexy donkerkop geen nuweling op die toneel nie.

Tarryn Lamb het die suksesleer stadig maar seker geklim vandat sy as blinkoogtiener in 2002 die top-50 in die eerste seisoen van die sangkompetisie Idols gehaal het. Nou kan sy eindelik die vrugte pluk van 16 jaar se harde werk, uithou en aanhou.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees