Dis moeilik om te glo, maar die sterre Will Smith (49) en Jada Pinkett-Smith (46) is al 20 jaar getroud (waar is die tyd heen!).

Die romanse loop egter nog sterk. Om hul troudag te herdenk, het Will ’n innige liefdesboodskap in die sosiale media aan sy vrou geplaas.

Our 20th Anniversary is in 4 Days! That’s a Real Feet... :-)... Get it!

A post shared by Will Smith (@willsmith) on

Te oulik!