Watter interessante items het sy in haar huis en wat is die vreemde storie daaragter? Wat sing sy soggens in die stort en wie sal sy wil hê moet haar in ’n fliek speel? Rolanda Marais beantwoord ons 50 vrae op haar eerlike en prettige manier.
Kyk uit vir nog videos van bekendes en hul huise in Huisgenoot se videoreeks 50 Vrae – net op Huisgenoot.com
Ons wil graag hê jy moet langer kuier.
Teken in en kry onbeperkte toegang tot 11 Afrikaanse tydskrifte en 35 koerante. Alles op een plek.
KIES JOU PAKKET