book-icon Uitgawe 27 Februarie 2020

Aanhangers eis geregtigheid vir Johnny Depp

akkreditasie
Die akteur Johnny Depp (56) en sy eksvrou, die aktrise Amber Heard (33), is tans in ’n bitter regstryd gewikkel. Foto: Gallo Images/Getty Images
Die akteur Johnny Depp (56) en sy eksvrou, die aktrise Amber Heard (33), is tans in ’n bitter regstryd gewikkel. Foto: Gallo Images/Getty Images

 Die 33-jarige aktrise het haar eksman van mishandeling beskuldig en beweer sy was daarna aan die ontvangkant van die “volle krag van ons kultuur se woede jeens vroue wat uitpraat”.

Johnny (56) het met regstappe teen sy eks teruggekap en haar van karakterskending beskuldig.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees