book-icon Uitgawe 10 September 2020

Adele se transformasie hou aan verbyster: Dís waar dit vandaan kom

akkreditasie
Glennon saam met Oprah ­Winfrey.
Foto: Magazinefeatures.co.za
Glennon saam met Oprah ­Winfrey. Foto: Magazinefeatures.co.za

Hoe op aarde het sy dit reggekry? Dit is wat mense wêreldwyd wonder sedert hulle einde verlede jaar ’n glimp van die sangeres Adele se dramatiese transformasie gekry het.

Dit het verder gegons toe die superster met haar 32ste verjaardag ’n foto gedeel het waarop sy nóg slanker lyk.

Sy het na raming ’n verstommende 50 kg afgeskud. Maar ten spyte van al die bespiegeling in die media en verwondering in die sosiale media, het Adele nog min oor haar nuwe lewensvreugde verklap. Tot nou.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees