Die 18-jarige Lennon Gallagher het tydens die onlangse Yves Saint Laurent-reisdragmodevertoning in New York op die loopplank gepronk.

Lennon is verlede jaar as die gesig van Topshop aangewys.

Oasis-rocker Liam Gallagher en model Patsy Kensit. Foto: Gallo Images/Getty Images

Hy het ’n broer, Gene (16), wie se ma die All Saints-sangeres Nicole Appleton is.

Latest shoot with photographer @luciaomc

A post shared by Lennon Gallagher (@lennon.gallagher) on

Sy susters is Molly Gallagher (21), wie se ma die Amerikaanse joernalis Lisa Moorish is, en Gemma (5), by Liam se onlangsste eks, die skrywer Liza Ghorbani.

Fun time shooting with @uniqlo, #uniqlojeans #ultrastretchskinnyfitjeans

A post shared by Lennon Gallagher (@lennon.gallagher) on

Maar daar is geen onenigheid in die saamgestelde familie nie. Lennon en Gene, albei lid van die musiekgroep Oasis Mk II, het onlangs by een van hul pa se vertonings saam met hul vervreemde suster uitgehang.