Akteur Lieb Bester weer in die hospitaal opgeneem

akkreditasie
Lieb Bester
Lieb Bester

Lieb is Saterdagaand 22:00 weer in die Jakaranda-hospitaal in Pretoria opgeneem met longontsteking.

Die internis het Lieb se broer, André Bester, gebel en gesê dat die virus sy niere aangetas het. Hy het op dié oomblik 27% nierfunksie. “Bly asseblief ook volhard in gebed vir hom,” het die dominee via WhatsApp aan sy lidmate by die Evangelies-Gereformeerde Kerk in Rietfontein, Pretoria, laat weet.

André het Vrydag aan Huisgenoot vertel dat Lieb “nog baie swak” was, maar dat die internis toe vir hom gesê het sy 71-jarige broer is “wonderbaarlik genees” van die virus.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees