Akteur Tim Theron se kinders is sy grootste aanhangers

akkreditasie
Die akteur Tim Theron en sy twee kinders. Foto: Instagram/@timtheron
Die akteur Tim Theron en sy twee kinders. Foto: Instagram/@timtheron

Die Afrikaanse regisseur, akteur en vervaardiger is deesdae te sien as kapt. Deon Visagie in die kykNET-dramareeks Projek Dina. 

Die splinternuwe reeks gaan oor ’n span speurders met uiteenlopende persoonlikhede wat sake oor vermiste persone moet oplos. 

“Dit was ’n absolute voorreg om in Projek Dina te wees. Ek het elke oomblik daarvan geniet en om met Chumani Pan (Lux) en Chanelle de Jager (Ronel) te werk,” vertel Tim.

Al was die storie self baie intens en uitdagend het hy dit geniet om die rol te vertolk. “Juis omdat hy in baie opsigte totaal anders as ek is," vertel die akteur. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

28 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees