book-icon Uitgawe 25 April 2019

Aktrise erken skuld oor sekskultus-skandaal

akkreditasie
Allison Mack
Foto: Gallo Images/Getty Images
Allison Mack Foto: Gallo Images/Getty Images

Volgens die owerhede beken die aktrise, wat ’n jaar gelede die eerste keer in hegtenis geneem is, skuld op aanklagte van sameswering en afpersing.

Tydens haar verhoor het Allison tranerig aan ’n regter gesê sy het aanvanklik by die kultusagtige groep, bekend as NXIVM, aangesluit om “sin te vind”.

Sy was ontevrede met haar loopbaan, het sy gesê, al het sy 10 jaar lank die rol van Chloe Sullivan in die televisiereeks Smallville vertolk.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees