book-icon Uitgawe 7 Maart 2019

Aktrise Lea omtrent woelig – en is boonop verlief!

akkreditasie

Benewens haar rol as Amy in die Showmax-reeks The Girl from St. Agnes sal die 27-jarige aktrise in April op die kassie te sien wees in die kykNET-misdaadriller Die Spreeus.

Sy het ook ’n man aan haar sy: Ludwig Binge (29), wat onlangs in Spoorloos te sien was. Die twee was albei aan die Hoërskool Jan van Riebeeck in Kaapstad.

Lea en haar ousus, Trix (30), werk saam aan ’n teaterstuk wat later vanjaar op kunstefeeste te sien sal wees. “Dit is nog in die beginstadium, maar dit is ’n drama getiteld Stryk oor ’n ma en dogter se verhouding.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees