Aletté Winckler gesels oor 1ste dogtertjie

akkreditasie
Foto: Instagram/@alettewinckler
Foto: Instagram/@alettewinckler

“Ek het nooit gedink ek sou eers drie seuntjies hê voordat ek swanger raak met ’n dogtertjie nie,” borrel Aletté-Johanni.

“Ek was altyd jaloers op die oulike dogtertjieklere in die winkels.”

Nou het Aletté reeds ’n paar pienk pakkies ontvang en die voorkomskonsultant kan natuurlik nie wag om met haar dogtertjie pop te speel nie.

“My skoonma het reeds gesê ek gaan nie meer die enigste queen in die huis wees nie,” vertel sy laggend. 

Die egpaar wat in Somerset-Wes woon het reeds drie seuntjies, Lian (9), Simeon (7) en Reuben (5). 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

9 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees