‘Alles Malan’ se Elani matrikuleer – kyk wat gaan sy doen

akkreditasie
Die Alles Malan-ster Greteli Fincham. Foto: LORA Photography
Die Alles Malan-ster Greteli Fincham. Foto: LORA Photography

Die jong aktrise is veral bekend vir haar rol as die swanger tiener Elani Malan in die kykNET-dramareeks Alles Malan. Greteli, wat op Stellenbosch woon, het aan die Hoërskool Stellenbosch gematrikuleer. 

“Tydsbeplanning, selfdissipline en prioritisering was die drie goed wat my deurgedra het,” vertel die 18-jarige aktrise wat verlede jaar net ses maande op die skoolbanke was. 

Sy was die helfte van die jaar besig met die verfilming van Alles Malan, waarin die bekende akteurs Ivan Zimmermann en Nadia Valvekens haar ouers speelen ’n nuwe Netflix-reeks, Blood and Water, wat in Kaapstad geskiet is. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

28 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees