Op Dax Shepard se podsending, Armchair Expert, het Ashton onthul die egpaar sal “op die ou end ons geld vir liefdadigheid gee”.

Ashton (40) en Mila (35), wie se ouers van Oekraïne kom, het arm grootgeword.

Hulle wil hul kinders leer “vindingryk” wees.

#milakunis

A post shared by Mila kunis (@_mila_kunis__) on

Die akteur, wat in beginondernemings soos Airbnb en Uber belê het en nou sowat R2,4 biljoen werd is, hoop sy kinders sal sonder pasellas “gemotiveerd wees om te hê wat hulle (kleintyd) gehad het”.

BRONNE: DAILYMAIL.CO.UK, MIRROR.CO.UK, CANOE.COM