Terwyl Baba Sussex ewe doodluiters sy of haar tyd neem om vir die publiek op te daag, deel mense skreeusnaakse foto's en boodskappe op in die sosiale media om hul opgewondenheid en haas om die nuus oor die nuweling se aankoms in die wêreld te hoor.

View this post on Instagram

I can’t wait to see photo of #babysussex and Prince Harry ?? #meghanmarkle #duchessofsussex #meghanmountbattenwindsor #royal #royals #royalfamily #monarchy #britishroyalfamily #britishroyals #dukeofsussex

A post shared by Meghan Mountbatten-Windsor (@meghan_mountbatten_windsor) on










View this post on Instagram

Patience??‍??

A post shared by Royalsussex (@sussex_royalty) on


By Windsor

Intussen verander van die strate om Windsor-kasteel in opelug-slaapgeriewe met koninklike aanhangers wat almal eerste wil wees om Meghan en Harry se eersteling (wat 7de plek in die ranglys om eendag die troon te beklee), te verwelkom.