book-icon Uitgawe 8 April 2021

Beckham-seun en verloofde se vreemde liefdesgebare

akkreditasie
Brooklyn Beckham en sy verloofde, Nicola Peltz, het die skoot hoog deur. Foto: Gallo Images/ Getty Images
Brooklyn Beckham en sy verloofde, Nicola Peltz, het die skoot hoog deur. Foto: Gallo Images/ Getty Images

Die 26-jarige aktrise het haar verstandtande in gelukbringertjies omskep, en sy en Brooklyn (22) dra dit aan bypassende hangertjies.

So vreemd soos tande as gelukbringers klink is dit darem minder permanent as Brooklyn se vele tatoes.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

28 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees