book-icon Uitgawe 31 desember 2020

Bekendes: Dís wat ek in dié dramatiese jaar geleer het

akkreditasie
Lee-Ann van Rooi
Foto: Gallo Images/Die Burger/Jaco Marais
Lee-Ann van Rooi Foto: Gallo Images/Die Burger/Jaco Marais

Net mooi ’n jaar gelede, met die aanbreek van 2020, het bekendes oudergewoonte besin oor wat hulle anders of beter in die nuwe jaar wil doen.

Nooit sou hulle kon dink dat ’n supervirus die wêreld op sy kop sou keer en hul planne omverwerp nie.   

In dié vreemde jaar het abnormale dinge – soos om met ’n masker in die openbaar te verskyn en weke lank binnenshuis te bly – die nuwe normaal geword, en die normale dinge wat ons as vanselfsprekend aanvaar het, was taboe. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees