Binnelanders-aktrise se lewensmaat sterf ná hartaanval op fiets

akkreditasie
Sandi Schultz en Laszlo Bene. Foto: Instagram/cyber.sass
Sandi Schultz en Laszlo Bene. Foto: Instagram/cyber.sass

Sy en Laszlo was byna 16 jaar saam. 

Laszlo is in Boedapest, Hongarye, gebore. Hy was 'n regisseur en skrywer. Hy en Sandi was professioneel ook 'n span en het saam geskryf aan die 2015-fliek, Assignment. Laszlo was ook die regisseur van dié fliek waarin Sandi die hoofrol vertolk het. 

Laszlo is op 26 Mei 2020 oorlede. Sandi beskryf die liefde van haar lewe as “almal se beste motiveerder, die man met die grootste hart, die beste lag, die mees onbeteulde lewenslus en 'n oneindige vermoë om lief te hê”.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees