Hierin word ’n ambulans gekaap en die spanning onder die karakters loop hoog.

Foto's: Sean Brand en Lutzow Photography
Bradley Olivier speel die paramedikus Danny Jantjies. Foto's: Sean Brand en Lutzow Photography
Foto's: Sean Brand en Lutzow Photography
Foto's: Sean Brand en Lutzow Photography

“Dis altyd lekker om ’n bietjie buite die ateljee te skiet,” vertel Bradley Olivier. Sy karakter, die paramedikus Danny Jantjies, is midde-in die drama.

Die tonele is by ’n reservaat buite Krugersdorp verfilm, en hulle moes vooraf met ’n waaghals repeteer.

Foto's: Sean Brand en Lutzow Photography
Die karakters Tracy (Melinda Brink) en Albert (Miles Petzer) maak dinge vir Danny moeilik. Foto's: Sean Brand en Lutzow Photography
Foto's: Sean Brand en Lutzow Photography
Foto's: Sean Brand en Lutzow Photography
Foto's: Sean Brand en Lutzow Photography
Foto's: Sean Brand en Lutzow Photography

“Die aksietonele is opwindend, maar omdat dit so tegnies is, kan dit ook uitputtend wees. Die blokkering is ingewikkeld en ’n mens moet altyd jou en die medeakteurs se veiligheid in gedagte hou,” sê Bradley.

Dié storielyn word vandeesweek uitgesaai.