Een van Bobby en sy vrou, Annatjie, se seuntjies was Dinsdag in die Unitas-hospitaal in Centurion.

Dit is onduidelik waarom hy in die hospitaal is en of die seuntjie al huis toe is.

Annatjie en Bobby het twee seuns, Sion (6) en Leben (5), en een dogtertjie, Armani, wat dié maand een word. 

Dié boodskap van vriende het darem vir Bobby opgebeur: 

Sy ma, Ronel Brink, het ook Dinsdag dié boodskap vir haar seun se verjaardag gedeel: