Dit word van 8 Mei af Woensdagaande om 20:30 op VIA (DStv-kanaal 147) uitgesaai.

View this post on Instagram

Besig om te skiet aan #InJouSkoene 2 #CapeFlats saam @karlienvanjaarsveld @viatv

A post shared by Bobby Van Jaarsveld (@bobbyvanjaarsveld) on

View this post on Instagram

Besig om te skiet aan #injouskoeneseisoen2 wens ek kon ALLE kindertjies beskerm en beter omstandighedes gee ?????????????????????????????? Ek wil jou huis toe vat kleine poppie?? @bobbyvanjaarsveld @viatv

A post shared by Karlien (@karlienvanjaarsveld) on

Die verfilming was groot pret, vertel Bobby by die bekendstelling daarvan by Loft at Nine in Pretoria. 

Talle Suid-Afrikaanse kunstenaars het die bekendstelling bygewoon.

Samantha Leonard en Ivan Roux
Samantha Leonard en Ivan Roux. Foto: Fani Mahuntsi
Jannie Moolman and his wife,Mellisa -Jo
Jannie Moolman en sy vrou, Melissa-Jo. Foto: Fani Mahuntsi

“Ons werk baie maklik saam; ek verstaan haar. Ons bly boetie en sussie, en ons sien mekaar partykeer baie min wanneer ons toer.”

Barthlo Visagieand Demi Lee Moore
Barthlo Visagie en Demi Lee Moore. Foto: Fani Mahuntsi
Dirk vander Westhuisen and Paulo
Dirk van der Westhuizen en Paulo Azevedo. Foto: Fani Mahuntsi

En Karlien voeg by: “Ons lag weer soos toe ons kinders was, en ek herken baie van die karaktereienskappe wat Bobby as kind gehad het.’’

View this post on Instagram

Shooting #injouskoeneseisoen2 @bobbyvanjaarsveld #comingsoon

A post shared by Karlien (@karlienvanjaarsveld) on