Boelies teiken 'Song vir Katryn'-ster oor haar voorkoms in 'Getroud'

akkreditasie
Natsja Jacobs speel die rol van Amanda in Getroud met Rugby. Foto: Willem Botha
Natsja Jacobs speel die rol van Amanda in Getroud met Rugby. Foto: Willem Botha

“Jy kan my karakter haat of jy kan vir haar lief wees, maar dit is nie nodig om my voorkoms aan te val nie,” sê sy.

Natasja vertolk die rol van Amanda wat vir haar ’n katelknaap, die Stryders-rugbyspeler Reitz (vertolk deur Sean van Noordwyk), opgesaal het.

Die tonge het behoorlik in die sepie geklap oor die ouer vrou wat aan die jong spiertier verloof is, maar van die stel af het kuberboelies Natasja gekritiseer omdat haar gesig nie simmetries is nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

28 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees