Boer Damian: 'Ek wil net hê 2021 moet normaal wees'

akkreditasie
Boer Damian het sedert sy debuut op die kassie as een van die deelnemers van die 12de seisoen van Boer Soek 'n Vrou diep in Suid-Afrika se harte ingekruip. Foto: Lubabalo Lesolle
Boer Damian het sedert sy debuut op die kassie as een van die deelnemers van die 12de seisoen van Boer Soek 'n Vrou diep in Suid-Afrika se harte ingekruip. Foto: Lubabalo Lesolle

"In 2020 was alles buite my beheer," vertel die bees- en skaapboer Damian Engelbrecht van die kykNET-maatsoekreeks Boer soek 'n vrou

Hoewel sy onderneming stiller geraak het, kon Damian normaalweg aangaan. Maar die harde slag was die planne om uit te brei wat hy nie kon uitvoer nie. "Dit maak nie saak wat jy beplan het of wou gedoen het nie; alles was daarmee heen."


Dit het Damian ’n groot les geleer. “Die les wat ek daaruit geleer het, was dat alles wat jy beplan en doen tog nie altyd so uitwerk nie,” vertel Damian, wat op Bapsfontein in Ekurhuleni woon.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees