Boer Damian: ‘Meld die bedrieër aan – dis nie ek nie!’

akkreditasie
Damian Engelbrecht moes weer 'n sosialemedia-bedrieër aanmeld.
Damian Engelbrecht moes weer 'n sosialemedia-bedrieër aanmeld.

Dit is die tweede keer in net ses maande dat Damian (38) se foto’s by ’n bedrieglike profiel in die sosiale media gebruik word. 

Vandeesweek het ’n Instagram-gebruiker, ’n ene Mark Oliver, minstens sewe foto’s van Damian op sy blad gedeel en die foto’s voorgehou as dié van homself. 

Die blad is sedertdien verwyder nadat Damian en ’n groep aanhangers dit by ’n amptelike kanaal van Instagram aangemeld het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees